# Die Wêreldbank en Google het ‘n vennootskap aangekondig vir die uitrol van kunsmatige intelligensie-aangedrewe, oopbron- digitale stelsels, insluitend ID’s, betalings en data-uitruiling, om oor vyf jaar 25 lande en 100-miljoen mense te bereik. Die aankondiging is gedoen tydens die beraad vir Globale Digitale Openbare Infrastruktuur in Kaapstad. Google Suid-Afrika se hoof van Regeringsake en Openbare Beleid, Abongile Mashele, sê digitale openbare infrastruktuur bou deurgange wat elke landsburger in staat stel om aan die ekonomie en die samelewing in geheel deel te neem.
Wêreldbankgroep en Google rol KI-gedrewe, oopbron- digitale stelsels uit