Skip to content

TLU SA bekommerd oor die volhoubaarheid van koringboere [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA sê hulle is tevrede met Suid-Afrika se graanprodusente wat hierdie sesoen ‘n rekord-oes gelewer het. Die land se totale graan- en oliesaad-oes is meer as 23-miljoen-ton, wat 30-persent meer is as verlede jaar. Die mielie-oes alleen is 16,33-miljoen-ton, wat baie hoër is as die nasionale behoefte van 12-miljoen-ton. Bennie van Zyl van TLU SA sê ondanks die rekord-oes, bly hulle bekommerd oor die volhoubaarheid van koringboere:

AFR VanZylOnFarmers