Skip to content

Letsike vra sterk optrede om geleenthede vir jeug te hervorm [KLANK]

# Die adjunkminister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, sê Suid-Afrika moet die ervarings van jongmense hervorm. Sy het by die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se beleggingsindaba in Johannesburg gevra vir groter belegging in jeug-entrepreneurskap en inklusiewe ekonomiese stelsels. Sy sê regeringsraamwerke soos die Wetsontwerp op Vroue se Ekonomiese Bemagtiging en die Wet op Openbare Verkryging moet saam met die privaat sektor en burgerlike samelewing werk:

ENG-LetsikeOnYouth