Skip to content

Adjunkminister Zikalala stel eerste fase van kleinhaweprogram bekend [KLANK]

# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, het fase een van Suid-Afrika se eerste kleinhaweprogram sedert demokrasie bekend gestel. Die program, wat in Port Shepstone in KwaZulu-Natal begin, is daarop gemik om toegang tot die kus te bevorder, werksgeleenthede te skep en ekonomiese ontwikkeling in verwaarloosde dorpe te bevorder. Zikalala sê fase een sal na verwagting meer as vier-miljard-rand in handelsomset en byna ses-duisend werksgeleenthede skep:

ENG ZikalalaOnSmallHarbours