Skip to content

Minister Ramokgopa sê Afrika-nasies moet in befondsingsinstellings belê [KLANK]

Die minister in die Presidensie, Maropene Ramokgopa, het Afrika-nasies aangespoor om te belê en aandeelhouers in befondsingsinstellings te word om spogprojekte te versnel. Ramokgopa het by die Derde Luanda-befondsingsberaad in Angola met SABC News gepraat en vra versterkte infrastruktuur in die vervoer-, energie-, digitale en watersektore. Die beraad het ten doel om die vasteland se jaarlikse befondsingsgaping van 1,7-duisend-miljard-rand te oorbrug:

ENG-RamokgopaOnInvestment