Skip to content

Kaapstadse Ramprisikobestuur se noodhulp- en brandbestrydingkompetisie is ’n groot sukses [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Ramprisikobestuur-vrywilligers het hul vaardighede by vanjaar se jaarlikse Ramprisikobestuur Noodhulp- en Brandbestrydingkompetisie tentoongestel. Ses-en-twintig spanne het deelgeneem: 12 in die brandbestrydingsafdeling en 14 in die noodhulpafdeling. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die Mitchells Plain-eenheid het die brandbestrydingskompetisie gewen en die Ottery-eenheid die noodhulpkompetisie:

AFR SmithonVolunteers