Skip to content

DA moedig Suid-Afikaners aan om op te tree teen mislukte SEB-stelsel [KLANK]

# Die DA vra Suid-Afrikaners om op te tree teen die ANC se mislukte beleid van swart ekonomiese bemagtiging. Sy nuwe reklamebord langs die N1-snelweg in Johannesburg lig SEB-mislukkings uit en bevorder die Wet op Ekonomiese Insluiting vir Almal. Helen Zille van die DA het aan die media gesê dit is daarop gemik om werk te skep, vaardighede te ontwikkel en in gemeenskappe te belê. Sy sê die wet bied ‘n billiker stelsel wat pogings en geleenthede beloon eerder as politieke verbintenisse:

ENG ZilleOnAllBill