Skip to content

Numsa verwelkom Arbeidshof se besluit om afgelegde werkers by ArcelorMittal weer aan te stel [KLANK]

# Die metaalwerkersvakbond Numsa verwelkom die Arbeidshof se beslissing dat alle werkers in Newcastle en Vereeniging wat ArcelorMittal Suid-Afrika vroeër die maand afgelê het, weer aangestel word. AMSA het die onderhandelingsproses oor afleggings aan die begin van Maart eensydig gestaak en sonder beraadslaging voortgegaan met afdankings. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê dis ʼn oorwinning vir die vakbond want dit bied ʼn geleentheid om ander opsies as afleggings te oorweeg:

ENG MajolaOnAMSA