# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, sê die tweedaagse Provinsiale Beleggingskonferensie by Durban se Internasionale konferensiesentrum is daarop gemik om beleggers te lok om die groei van die provinsiale ekonomie aan te wakker. Die geleentheid, wat deur die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling aangebied word, bring plaaslike en internasionale beleggers bymekaar vir uitstallings en omvattende besprekings. Ntuli sê KZN teiken beleggings van meer as 90-miljard-rand, wat voortbou op die 85-miljard-rand wat verlede jaar gemaak is. Hy glo die verbeterde bestendigheid en infrastruktuur sal beleggersvertroue versterk:
KZN-premier begin beleggingsveldtog om provinsiale ekonomie te verbeter [KLANK]
ENG-NtuliOnInvestments