# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, erken dat die handelsoorlog tussen Amerika en China Suid-Afrika in ‘n moeilike posisie geplaas het om ‘n balans tussen sy twee grootste handelsvennote te handhaaf. China het Amerika in 2008 as Suid-Afrika se grootste handelsvennoot verbygesteek, met Suid-Afrika wat China se grootste mark in Afrika geword het. Lamola sê Amerika plaas druk op Suid-Afrika om tussen die twee lande te kies, maar die regering sal nie onder die druk swig nie:
Minister Lamola sê Suid-Afrika is in ‘n moeilike balanseringsposisie tussen China en die VSA [KLANK]
ENG LamolaOnBalancingAct