# Amptenare van die Limpopo-regering en die Zimbabwiese en Malawiese ambassades ontmoet vandag die families van die 43 mense wat verlede Sondag in ʼn busongeluk buite Louis Trichardt in Limpopo dood is. Die bus met 91 passasiers het van die pad geloop en teen ʼn wal afgestort. Die provinsiale regering se woordvoerder, Thilivhali Muavha, sê die ontmoeting is die volgende stap in die uitkenningsproses ná die afhandeling van die nadoodse ondersoeke:
Uitkenningsproses van Limpopo-busslagoffers gaan vandag voort [KLANK]
ENG ThilivhalionN1BusAccident