# Omgewingsorganisasies het afgevaardigdes van die G20 wat die ministeriële vergadering van die werkgroep oor die Omgewing en Klimaatsvolhoubaarheid in Kaapstad bywoon, aangemoedig om olie- en gasboorwerk teen te staan, oseane te beskerm en kusbestaan te beveilig. Die vergadering eindig vandag. Lisa Makaula van Green Connection doen ‘n beroep vir hernubare energie, billike klimaatsfinansiering en skoon energieprojekte:
G20-lede gevra om hernubare energie voorop te stel en oseane te beskerm [KLANK]
ENG MakaulaOnG20