Skip to content

Limpopo-premier bevestig 34 liggame is uitgeken na Limpopo-busramp [KLANK]

# Die premier van Limpopo, Phophi Ramathuba, sê 34 liggame van slagoffers van dié week se busramp is tot dusver uitgeken, met meer wat binnekort verwag word. Die provinsiale regering het foto’s van die oorledenes by die Tshilidzini-hospitaal vertoon sodat families met identifikasie kan help. Die meeste slagoffers is Zimbabwiese en Malawiese burgers. Ramathuba sê owerhede werk saam met Zimbabwe om gesinne sonder reisdokumente te help. Sy het gesê dat ‘n formele liggaamsbesigtiging en ‘n identifikasieproses met vingerafdrukke Maandag sal begin om identiteite te bevestig:

ENG-RamathubaOnBodies