Skip to content

Mamelodi se jeug blootgestel aan robotika en skaak [KLANK]

# Die Stad Tshwane het met ‘n nie-regeringsorganisasie in Mamelodi, Tateni and Thandanani, saamgespan om die instelling van hul skoolvakansie-program te ondersteun. Dit sluit skaakvaardighede en robotika in. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskaps- en Maatskaplike Ontwikkelingsdienste, Palesa Modise, sê ongeveer 80 leerders het aan die program deelgeneem, wat ook ‘n toer deur Mamelodi en die middestad ingesluit het:

ENG PalesaonExplored