# Suid-Afrikaners vind innoverende maniere om hul begrotings te laat klop, bykomende inkomstestrome te verken en die meeste van die hulpbronne tot hul beskikking te maak. Dit is volgens die eerste Money & Me-opname deur JustMoney.co.za, wat ses kategorieë ondersoek het: verdien, leen, bestee, spaar, beskerm en vertrou. Die opname het vyf-duisend-500 aanlynreaksies gelok. Sunette Ansara van JustMoney sê 61-persent van die respondente vind elke maand finansieel moeilik, terwyl 38-persent in ‘n onvolhoubare skuldstrik vasgevang is:
JustMoney peiling toon 38% van Suid-Afrikaners sit in onvolhoubare skuldstrik [KLANK]
AFR AnsaraOnSurvey