Skip to content

Ses UJ vroue vereer in Mail & Guardian se Power of Women 2025-lys

# Ses vroue van die Universiteit van Johannesburg is erken in die Mail & Guardian se 2025 Power of Women-lys. Hulle is dr. Khanya Mthethwa, professore Kulsum Kondiah, Heidi Abrahamse, Danielle Nel-Sanders en Stella Bvuma en Natasha Rene Naidoo. Die lys vereer 100 vroue wie se werk ‘n buitengewone bydrae gelewer het tot velde soos wetenskap, bestuur, onderwys, gesondheid, regte en die kunste. UJ sê die erkenning van hierdie vroue weerspieël die universiteit se voortgesette toewyding aan uitnemendheid, gelykheid en bemagtiging.