# Cosatu verwelkom die Global Gateway-beleggingspakket ter waarde van 229-miljard-rand wat die president van die Europese Unie-kommissie, Ursula von der Leyen, en president Cyril Ramaphosa aangekondig het. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê die belegging, wat fokus op energie, infrastruktuur en farmaseutiese produkte, sal werksgeleenthede, ondernemings en groei bevorder. Hy waarsku die fondse moet toelaes wees, nie lenings nie, en dit moet gebruik word om Eskom, munisipaliteite en plaaslike nywerhede te versterk:
COSATU verwelkom groot Europese Unie-beleggingshupstoot vir Suid-Afrika [KLANK]
ENG-ParksOnEU