Skip to content

Venezuela se opposisieleier Maria Corina Machado wen 2025 se Nobelprys vir Vrede [KLANK]

# Venezuela se opposisieleier, Maria Corina Machado, het 2025 se Nobelprys vir Vrede gewen vir haar dapper stryd om demokrasie in haar land te herstel. Wêreldwye aandag rondom vanjaar se prys het ook gevolg op bespiegelings oor die Amerikaanse president, Donald Trump, se langdurige strewe om die eer te beklink. Jorgen Watne Frydnes van die Nobelkomitee beskryf Machado as ‘n verenigende leier wat stembriewe bo koeëls verkies in die stryd vir vrye en regverdige verkiesings:

ENG FrydnesOnPeacePrize2025