# President Cyril Ramaphosa het die Wêreldhandelsorganisasie versoek om handelstariewe te reguleer en multilaterale handelstelsels te verbeter om die manipulering van bestaande handelsbetrekkinge te beëindig. Hy het tydens die Europese Unie se forum in Brussel, België, beklemtoon die organisasie bly die enigste instelling wat globale handelsverskille kan bestuur. Ramaphosa bevestig ook Suid-Afrika se verbintenis tot samewerking met die EU om handelsbetrekkinge te bevorder:
Ramaphosa vra Wêreldhandelsorganisasie om tariewe te reguleer en manupilering van globale handel te stop [KLANK]
ENG-RamaphosaOnTariffs