# President Cyril Ramaphosa sê toenemende geopolitieke onsekerheid ondermyn globale veiligheid en ekonomiese groei. Hy het op die Europese Unie se forum in Brussel, België, hernude toewyding aan vrede, internasionale reg en die hervorming van instellings soos die Verenigde Nasies gevra. Ramaphosa het Suid-Afrika se strategiese vennootskap met die EU geprys en gesamentlike pogings uitgelig om groen en digitale infrastruktuur, handel en vernuwing in Afrika te bevorder ten einde volhoubare groei vir almal te verseker:
Ramaphosa bepleit wêreldwye eenheid te midde van toenemende geopolitieke onsekerheid [KLANK]
ENG-RamaphosaOnPartnership