# President Cyril Ramaphosa sê deur die Gesamentlike Kommissie vir Samewerking tussen Suid-Afrika en Ierland het die twee nasies hartlike betrekkinge gehandhaaf wat gewortel is in wedersydse respek, gedeelde waardes en ‘n gemeenskaplike verbintenis tot multilateralisme. Suid-Afrika is Ierland se grootste handelsvennoot in Afrika, met invoere wat wissel van vliegtuie tot dataverwerkingsmasjinerie tot farmaseutiese produkte. Ramaphosa het tydens sy staatsbesoek aan Ierland Woensdag die sterk kulturele bande en beleggingsvloei tussen die twee nasies benadruk:
Ramaphosa sê Suid-Afrika wil bilaterale bande en handel met Ierland versterk [KLANK]
ENG RamaphosaOnSAIrelandRelations