Skip to content

Kaapstad se Ontluikende Kunstenaarsprogram verskaf platform vir uitdrukking van skeppende vermoëns [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Gemeenskapsdienste en Gesondheidsdirektoraat het 19 kunstenaars ondersteun wat hul werk tydens ‘n onlangse uitstalling by die SA Sendinggestig-museum in Langstraat ten toon gestel het. Die uitstalling is die eerste van drie wat voor die einde van die jaar sal plaasvind. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die Opkomende Kunstenaarsprogram ondersteun kunstenaars deur vir hulle geleenthede te skep vir die ontwikkeling van hul vaardighede, die uitstalling van hulle werk en om ‘n inkomste te verdien:

ENG FrancineonEmergingArtists