# Die vakbondfederasie SAFTU dring aan op die onmiddellike skorsing van Israel uit FIFA asook uit die Konfederasie van Afrika-sokker. Die Israelse militêre veldtog in Gaza, in reaksie op Hamas se aanval op Israel in Oktober 2023, het gelei tot die dood van meer as 67-duisend mense in Gaza. Woordvoerder van SAFTU, Newton Masuku, sê die vakbond dring aan op die uitsluiting van Israel se spanne totdat, wat die vakbond noem, apartheid en volksmoord beeïndig is:
SAFTU dring daarop aan dat Israel uit alle internasionale sokkertoernooie geskors word [KLANK]
ENG NewtononIsrael