Skip to content

Kapenaars aangemoedig om uitnemendheid in buurtwagsektor te vier [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se direktoraat Veiligheid- en Sekuriteit vra inwoners om benoemings in te dien vir die Buurtwagtoekennings. Die toekennings erken die toewyding, harde werk en verbintenis van buurtwagte. Mense wat lid is van ‘n geregistreerde organisasie, of die organisasie self kan benoem word. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die kategorieë sluit in Buurtwaglid van die Jaar, Misdaadbestryder van die Jaar en Mobiliseerder van die Jaar:

AFR SmithonAwards