# Die ActionSA-leier Herman Mashaba het die televisie-aanbieder Xolani Khumalo as die party se Ekurhuleni-burgemeesterskandidaat vir die 2026-plaaslike regeringsverkiesing aangekondig. Mashaba het in Thembisa gesê dat Ekurhuleni deur korrupte politici verraai is. Hy het Khumalo beskryf as ‘n volksleier wat korrupsie sal beveg, waardigheid sal herstel en Ekurhuleni die nuwe begin sal gee wat die stad verdien:
ActionSA kondig Xolani Khumalo aan as Ekurhuleni-burgemeesterskandidaat [KLANK]
ENG-MashabaOnKhumalo