# Die Namakwa Nasionale Park, het deur korporatiewe maatskaplike beleggingsfondse, vier sopkombuise in Soebatsfontein in die Wes-Kaap en omliggende dorpe heropen. Die sopkombuise is gesluit weens ʼn gebrek aan fondse en hulpbronne. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê hulle het geld bekom om noodsaaklike infrastruktuur en hulpbronne te kry om hierdie fasiliteite te heropen. Hy sê die kombuise sal weer gereelde maaltye verskaf en noodsaaklike ondersteuning bied aan voorheen benadeelde gemeenskappe:
Namakwa Nasionale Park heropen vier sopkombuise in Soebatsfontein [KLANK]
ENG LouwonSoupKitchens