# Die Stad Tshwane het die wenners van die stad se Women in Business-toekennings gelukgewens en sê hulle sal voortgaan om die merkwaardige prestasies van sakeondernemings in vrouebesit te vier en te ondersteun. Die toekennings gee erkenning aan ondernemings onder vroue se leierskap wat uitnemendheid, veerkragtigheid en vernuwing toon terwyl dit ʼn merkbare uitwerking het op werkskepping, gemeenskapsontwikkeling en ekonomiese hervorming in die metro. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê sewe ondernemings in vroue-besit is vanjaar vereer:
Tshwane gaan voort om merkwaardige prestasies van vroue se sakeondernemings te vier [KLANK]
ENG SarahonAwards