Skip to content

12-jarige opkomende sokkerster ontvang borgskap van R240 000 [KLANK]

# Hisense SA sê hy glo daaraan om die volgende geslag te bemagtig, of dit deur moderne tegnologie of ondersteuning aan jong Suid-Afrikaners is. Die maatskappy het ʼn borgskap van 240-duisend-rand toegeken wat die Real Madrid-stigting se talentvolste Suid-Afrikaanse sokkerspeler se onderrig oor die volgende vyf jaar sal betaal. Jevron Epstein van die stigting sê die borgskap sal ʼn 12-jarige belowende ster ondersteun om sy droom om by die Europese Ligas in te kom, waar te maak:

ENG EpsteinOnSponsorship