# Die motorvakbond MISA sê Suid-Afrika het te laat opgetree om nuwe handelsooreenkomste met Amerika te sluit voor die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika gister verval het. Hulle waarsku dat hierdie mislukking werksverliese in die kleinhandelmotorbedryf sal vererger waar afleggings alreeds styg. Die woordvoerder van die vereniging, Sonja Carstens, sê pogings deur president Cyril Ramaphosa en die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau om die ooreenkoms te red, het misluk:
MISA sê SA het te laat opgetree om AGOA te hernu [KLANK]
AFR CarstensOnFailure