# Die Pura Beverage Company, ‘n innoveerder in natuurlike, lae-suiker drankies wat in die Verenigde Koninkryk en Suid-Afrika gebaseer is, het ‘n belegging van 260-miljoen-rand van ‘n toonaangewende globale beleggingsfirma verkry. Greig Jansen van die maatskappy sê die belegging sal aangewend word om Pura Soda se markpenetrasie, handelsmerk en bemarking regoor die wêreld te versnel. Hy sê hulle het byna tien jaar gelede ‘n wêreldwye gesondheids- en welstandstendens in dié produkkategorie verwag, lank voordat suikervermindering die standaard geword het:
Pura Beverage Company verkry R260-miljoen om sy wêreldwye groei te versnel [KLANK]
ENG JansenOnGlobalInvestment