Skip to content

President Ramaphosa beywer hom vir volhoubare en verantwoordbare natuurbewaring [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die natuur ken geen politieke grense nie en Suid-Afrika is vir die huidige en toekomstige geslagte verbind tot natuurbewaring. Hy het gister die Africa Keystone-vennootskap vir beskermde gebiede se nagereg- en sjampanje-onthaal vir staatshoofde bygewoon wat by die 80ste Algemene Vergadering van die VN in New York gehou is. Ramaphosa sê die 162 bestaande beskermde gebiede in Afrika het die potensiaal om saam ʼn reusebydrae tot bewaring van biodiversiteit te lewer:

ENG RamaphosaOnConservation