# Sakeliga het gewaarsku teen ernstige gevolge nadat die Stad Ekurhuleni ‘n eiendom van 64-miljoen-rand sonder vergoeding vir ‘n behuisingsprojek onteien het. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, sê die 34-hektaar Driefontein-eiendom is in 2019 gekonfiskeer. Le Roux sê die saak sal in Oktober bemiddel sal word en in Februarie 2026 op verhoor gaan. Hy sê dit dui op die regering se voorneme met onteiening sonder vergoeding. Daar word nou regs- en diplomatieke stappe voorberei:
Sakeliga sê Ekurhuleni-eiendomsonteiening sonder vergoeding is ‘n toetssaak [KLANK]
AFR-LeRouxOnExpropriation