Skip to content

Minister Steenhuisen sê G20 sal voortgaan om regverdiger landboureëls by Wêreldhandelsorganisasie te eis [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die G20 Voedselsekerheidstaakmag sal voortgaan om regverdiger landboureëls te eis by die Wêreldhandelsorganisasie wat verwronging sal verminder en die belange van boere in ontwikkelende lande sal beskerm. Die minister sê deur die Afrika-Unie se Agenda 2063 en die raamwerk van die Omvattende Afrika Landbou-ontwikkelingsprogram sal Afrika hierdie momentum in die komende dekade voortsit en verseker dat globale verbintenisse in streeks- en nasionale optrede, versterk word:

ENG SteenhuisenonWorldTrade