# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het gister saam met die gemeenskap van Gugulethu die nuwe monument vir drie beslissende momente in die plaaslike struggle-geskiedenis gevier. Die Gugulethu Gedenkmonument gedenk die geskiedkundige oprigting van die Permithek in 1960, die byeenkoms van 700 plaaslike mans om by Phillip Kgosana se seminale protesoptog aan te sluit en die ma wie se kind per ongeluk in ‘n skietvoorval deur soldate dood is. Hill-Lewis sê die monument is ‘n simbool van die geskiedenis en trots van Gugulethu:
Kaapstad-burgemeester vier nuwe Gugulethu Gedenkmonument [KLANK]
ENG GeordinonMonument