Skip to content

Batman No. 1 is tot dusver beste strokiesboek-verkoper van die jaar

# Batman No. 1, deur skrywer Matt Fraction en kunstenaar Jorge Jiménez, het meer as 500-duisend kopieë verkoop wat dit dusver die beste verkoper van die jaar maak. Die strokiesboek is ʼn hartlike, selfstandige storie wat Batman se speur-vaardighede en ook sy empatie en menslikheid teenoor ander uitbeeld. Batman No. 1 is uitverkoop by strokiesboekverspreiders en die tweede druk sal van 15 Oktober af in winkels wees. Nog ʼn strokiesboek wat meer as 400-duisend eksemplare verkoop het, is Invincible Universe: Battle Beast No. 1