Skip to content

SA gaan deelneem aan 80ste VN Algemene Vergadering [KLANK]

# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni het Suid-Afrika se deelname volgende week aan die 80ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York bevestig. Ntshavheni sê president Cyril Ramaphosa sal die afvaardiging lei, met die fokus op multilateralisme, menseregte, volhoubare ontwikkeling en vreedsame konflikoplossing. Sy lig ook Suid-Afrika se gevorderde agenda van sy G20-presidentskap uit en belangrike bilaterale en sake-vergaderings:

ENG-NtshavheniOnUNGA80