Skip to content

Koninklikheid, veerkragtigheid en navorsing gevier op UKZN se lente-gradeplegtigheid

# ʼn Koningin van die Zoeloe-nasie, ʼn raadslid van eThekwini en ʼn ekonoom wat al haweloos was is onder die een-duisend-521 studente wat vandag grade ontvang op die Universiteit van KwaZulu-Natal se lente-gradeplegtigheid. Die vierde vrou van wyle koning Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu, koningin Thandekile MaNdlovu Zulu, ontvang ʼn doktorsgraad in Sake-administrasie vir haar studie oor ʼn natuurlike suikerplaasvervanger in Kenia. Die speaker van die eThekwini-munisipaliteit, Thabani Nyawose, ontvang sy meestersgraad in Staatsadministrasie.