# Die Stad Tshwane, in samewerking met Mettus Limited, het onlangs splinternuwe skootrekenaars aan Nong Primary School in Mabopane oorhandig. Die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, sê koestering van onderwys is koestering van die toekoms. Hy sê wanneer die metro in jongmense belê, plant hy saadjies van kennis, hoop en geleentheid en kweek sodoende môre se leiers, vernuwers en mense wat die wêreld verander:
Tshwane oorhandig nuwe skootrekenaars by Nong Primary School in Mabopane [KLANK]
ENG EugeneonLaptops