Skip to content

SANW-lede gaan in die hof verskyn op aanklag van sigaretsmokkel [KLANK]

# Vyf Weermaglede en twee ongedokumenteerde Zimbabwiërs sal vandag in Musina se Landdroshof in Limpopo verskyn op aanklag van die vermeende diefstal van ‘n besending onwettige sigarette naby die Limpopo-rivier. Skote is volgens berigte afgevuur, wat die smokkelaars gedwing het om die 24 kartonbokse te laat vaar. Ses bokse is later in ‘n tydelike militêre kamp gevind. Polisiewoordvoerder Hlulani Mashaba sê die lede staan tereg op aanklag van die besit van onwettige sigarette, die onwettige afvuur van vuurwapens en regsverydeling:

ENG-MashabaOnSANDF