Skip to content

Justin Bieber, Sabrina Carpenter, en Karol G op die verhoog op 2026 Coachella-fees

# Justin Bieber, Sabrina Carpenter en Karol G is die hoofkunstenaars by die 2026 Coachella Valley-musiek- en Kunstefees by die Empire Polo Club in Indio. Dit is die eerste optrede vir al drie kunstenaars in die Kaliforniese woestyn. Carpenter sal Vrydag die verhoog betree, met Bieber en Karol G wat onderskeidelik Saterdag en Sondag as hoofkunstenaars op die verhoog sal verskyn. Ander kunstenaars by Noord-Amerika se grootste musiekfees sluit in The Strokes, Young Thug, Addison Rae, Nine Inch Noize en FKA twigs. Sowat 250-duisend aanhangers word by die fees verwag.