Skip to content

DA dring aan op ingryping met die NSFAS-skandaal wat vererger [KLANK]

# Die DA vra vir dringende ingryping terwyl studente uitsetting in die gesig staar omdat NSFAS nie akkomodasievoorsieners betaal het nie. Delmaine Christians van die DA sê meer as 500 studente loop die risiko om uitgesit te word, met verhuurders wat vir meer as ‘n jaar nie betaal is nie. Sy vra die Parlement om die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, en NSFAS te ontbied om besnoeiings en tekorte te verduidelik, en ‘n spesifieke betalingsplan te voorsien:

AFR-ChristiansOnNSFAS