Skip to content

Mbeki beklemtoon SA wil geen handelsoorlog met Amerika hê nie [KLANK]

# Oudpresident Thabo Mbeki het Suid-Afrika versoek om opbouende dialoog met Amerika te voer om ‘n handelsoorlog te voorkom en nasionale soewereiniteit te beskerm. Mbeki het by Unisa gepraat oor ekonomiese uitdagings en waarsku teen ‘n botsing nadat Washington tariewe van 30-persent op belangrike Suid-Afrikaanse uitvoere ingestel het. Mbeki het die regering se pogings onderskryf en diplomasie en handels-uitbreiding na Europa, China en BRICS as noodsaaklik beklemtoon. Hy eis Suid-Afrika moet sy standpunt oor onafhanklikheid behou:

ENG-MbekiOnSA-US