Skip to content

Ramaphosa beskou Amerikaanse tariewe as ‘n kans om SA se uitvoermarkte uit te brei [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het parlementslede verseker die regering en Amerika bespreek die tariewe van 30-persent op plaaslike uitvoere. Ramaphosa het op mondelinge vrae in die Nasionale Vergadering geantwoord. Hy sê Suid-Afrika werk daaraan om handel buite Amerika na Afrika, Latyns-Amerika, Asië en die Midde-Ooste uit te brei, terwyl plaaslike uitvoerders ondersteun word deur maatreëls soos werkskapitaal en bystand met toerusting:

ENG RamaphosaOnDiversification