Skip to content

Walmart open eerste winkels in Suid-Afrika teen einde van die jaar [KLANK]

# Die Amerikaanse kleinhandelreus Walmart beplan om sy eerste handelsmerkwinkels in Suid-Afrika oop te maak. Dit volg ná sy groeiberaad waartydens Afrika-gebaseerde verskaffers gewerf is. Massmart se uitvoerende hoof, Miles van Rensburg, sê Walmart beoog om alledaagse lae pryse te bied en plaaslike verskaffers te ondersteun. Hy sê die bekendstelling sal werksgeleenthede en digitale inkopie-ervarings bevorder. Van Rensburg het bevestig terreinontwikkelings is aan die gang en liggings en openingsdatums sal binnekort aangekondig word:

ENG-VanRensburgOnWalmart