Skip to content

Ramaphosa sê BRICS moet leiding neem in die bou van ‘n regverdiger wêreld-ekonomie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die buitengewone BRICS-leiersberaad vind op ‘n kritieke tyd plaas, te midde van wêreldwye ekonomiese en politieke onsekerheid. Ramaphosa het tydens die virtuele BRICS-leiersberaad gewaarsku toenemende handelsoorloë en eensydige tariewe benadeel ontwikkelende lande, insluitend Suid-Afrika, aangesien dit werkgeleenthede en groei bedreig. Hy het BRICS versoek om hervormings by die Wêreldhandelsorganisasie en die Verenigde Nasies te bevorder om regverdigheid en inklusiwiteit te verseker:

ENG RamaphosaOnGlobalEconomy