# Die Departement van Kultuursake en Sport sê hulle is vebind tot die bevordering van ‘n leeskultuur vir alle ouderdomme. Met die viering van Internasionale Geletterdheidsdag, het LUR Ricardo Mackenzie die rol van openbare biblioteke met die voorsiening van boeke, digitale hulpmiddels en veilige leerspasies beklemtoon. Hy bevestig dat met 375 dienspunte, plattelandse internettoegang, en programme vir gesigsgestremdes, ondersteun die departement duisende mense jaarliks en moedig inwoners aan om by biblioteke aan te sluit:
Wes-Kaap bevorder leeskultuur op Internasionale Geletterdheidsdag [KLANK]
ENG-MackenzieOnLiteracy