# Die Universiteit van Johannesburg, in samewerking met Absa Business Banking en Qhubeka Charity, het onlangs fietse geskenk aan 129 graad 11-leerders van Hanyani Secondary School buite Thohoyandou in Limpopo. Die fietsprojek spruit voort uit die universiteit se Maatskaplike Impakprojek om in infrastruktuur-behoeftes van inwoners in gebiede met min hulpbronne te voorsien. Die instelling se visekanselier en hoof, Letlhokwa Mpedi, sê die fietse sal leerders in afgeleë gebiede help om makliker by die skool te kom:
UJ-projek skenk fietse aan graad 11-leerders in afgeleë Limpopo-dorpie [KLANK]
ENG MpedionBicycles