# Die energiereguleerder, Nersa, het Cape Ocean Terminals se aansoek vir ‘n lisensie goedgekeur om ‘n petroleumbergingsaanleg en pyplyn in Saldanha, in die Wes-Kaap, te bou. Die ontwikkeling, bekend as Projek Albatros, sal in fases bekendgestel word, met ‘n algehele potensiële kapasiteit van 390-duisend kubieke meter brandstof. Charles Hlebela van Nersa sê die projek sal infrastruktuurbelegging ‘n hupstoot gee en plaaslike ekonomiese ontwikkeling ondersteun.
Nersa keur Cape Ocean Terminals se lisensie vir petroleumberging en -pyplyn in Saldanha goed
ENG HlebelaOnStorage