Skip to content

Krieket: Kabinet sê toekenning van Krieketwêreldbeker 2027 aan SA sal dryfveer wees vir ekonomiese groei [KLANK]

# Krieket: Die Kabinet het die Internasionale Krieketraad se besluit verwelkom om die regte vir die aanbieding van die 2027-Krieketwêreldbekertoernooi aan Suid-Afrika toe te ken. Dit is nog ‘n mylpaal in die land se aansien as ‘n voorste gasheer van groot sportbyeenkomste. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê sy hoop voorbereidings vir die toernooi sal die ekonomie bevorder deur die opgradering van infrastruktuur, die ontwikkeling van toerisme, en werkskepping, wat Suid-Afrika se plek op die sportwêreldverhoog sal verstewig:

ENG NtshavheniOnHostingRights