# Die Kabinet het die vordering nagegaan van fase-twee van die Lesotho Hooglandwaterprojek wat Gauteng se watervoorsiening met verseker. Konstruksiewerk aan die Polihali Dam en die oordragtonnel is aan die gang, met watertoevoer wat na verwagting in 2028 sal begin. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het aan die media gesê die projek sal na verwagting teen 2029 voltooi wees. Dit sal Rand Water in staat stel om voorsiening aan Gauteng-munisipaliteite te verhoog en aan die provinsie se groeiende waterbehoeftes te voldoen:
Kabinet ondersoek vordering van Lesotho Hooglandwaterprojek om Gauteng se toekomstige behoeftes te verseker [KLANK]
ENG NtshavheniOnWaterProject